Yegezk'el 35:14-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. So sê יהוה-God: “Soos wat die hele aarde hom verbly, sal Ek jou ’n verlatenheid maak.

15. Soos jy vrolik was oor die erfenis van die huis van Yisra’el omdat dit verlate was, so sal Ek aan jou doen. Jy sal ’n verlatenheid wees, o berg Se’ir en die hele Edom, alles daarvan, dan sal hulle weet dat Ek יהוה is.’”

Yegezk'el 35