Yegezk'el 33:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Nogtans sê jou mede-burgers: ‘Die pad van יהוה is nie reg nie,’ wanneer dit hulle eie pad is wat nie reg is nie.

18. As die regverdige wegdraai van sy onpartydige opregtheid en onregverdigheid doen, dan sal hy daarin sterf.

19. As die bose egter wegdraai van sy boosheid en regverdigheid, onpartydige opregtheid doen, dan sal hy deur hulle lewe.

Yegezk'el 33