Yegezk'el 31:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die waters het hom laat groei, die diepte het hom hoog gemaak. Met sy riviere het hy aanhoudend uitgebrei reg rondom die plek waar hy geplant was en sy kanale uitgestuur na al die bome van die veld;