Yegezk'el 31:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Hulle het ook saam met hom afgegaan na Sh’ol, na die wat neergeslaan is deur die swaard en die wat kragtig was, het in sy skaduwee tussen die nasies geleef.

18. Tot watter tussen die bome van `Eden is jy so gelyk in lof en eer en in grootheid? Tog sal jy afgebring word saam met die bome van `Eden na die aarde daar onder; jy sal tussen die onbesnedenes lê, saam met die wat neergeslaan is deur die swaard. So is Farao en al sy menigtes,’” verklaar יהוה-God.”

Yegezk'el 31