Toe het ek by die ballinge gekom wat in Tel-Aviv, langs die K’varrivier gebly het en ek het sewe dae lank daar gesit by die plek waar hulle gebly het en konsternasie tussen hulle veroorsaak.