Yegezk'el 28:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur die menigte van jou oortredinge, deur die partydige onopregtheid van jou koophandel het jy jou afgesonderde plekke onteer; daarom het Ek ’n vuur uit jou binneste laat uitkom; dit het jou verteer en Ek het jou op die aarde tot as gemaak voor die oë van almal wat jou gesien het.

Yegezk'el 28

Yegezk'el 28:9-25