Yegezk'el 28:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy was in `Eden, die tuin van God; elke edelgesteente was jou bedekking: robyn, topaas en diamant; beril, oniks en jaspis; lapis lazuli, turkoois en saffier en goud, die vakmanskap van jou monterings en holtes, was in jou. Op die dag toe jy geskape is, is hulle voorberei.

Yegezk'el 28

Yegezk'el 28:10-23