Yegezk'el 27:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal hulself bles maak om jou ontwil en rouklere aangord en hulle sal oor jou huil in bitterheid van verstand, wil en emosie en met bitter rou.

Yegezk'el 27

Yegezk'el 27:27-36