Yegezk'el 27:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord van יהוה het verder tot my gekom en gesê:

2. “Jy, seun van ’n mens, neem ’n klaaglied op oor Tzor

3. en sê vir Tzor, wat by die ingang na die see bly, handelaars van die volke na baie kuslande toe: ‘So sê יהוה-God: O Tzor, jy het gesê: Ek is volmaak in mooiheid.’

Yegezk'el 27