Yegezk'el 26:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה-God: “wanneer Ek jou ’n verlate stad maak, soos die stede wat nie bewoon word nie; wanneer Ek die ondergrondse water oor jou laat opkom en die groot waters jou bedek,

Yegezk'el 26

Yegezk'el 26:15-21