Yegezk'el 23:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle sal volgemaak word met dronkenskap en smart, die beker van afgryse en verlatenheid, die beker van jou suster, Shomron.

Yegezk'el 23

Yegezk'el 23:23-35