Yegezk'el 22:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Die wat naby en die wat ver van jou af is, sal jou bespot, jy met ’n swak reputasie, vol verwarring!

6. Let op, die heersers van Yisra’el was in jou, elkeen volgens sy krag, was in jou met die doel om bloed te vergiet.

7. Hulle het vader en moeder in jou ligtelik behandel, die vreemdeling in jou onderdruk; die wees en die weduwee in jou onregverdig behandel.

8. Jy het My afgesonderde dinge geminag en My Shabbatte onteer.

Yegezk'el 22