Yegezk'el 22:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur die bloed wat jy vergiet het, het jy skuldig geword en deur jou afgode wat jy gemaak het, is jy verontreinig; so het jy jou dag verhaas en by jou jare gekom; daarom maak Ek jou tot ’n beskuldiging vir die nasies en ’n spot vir al die lande.

Yegezk'el 22

Yegezk'el 22:1-7