Yegezk'el 22:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haar priesters verkrag My wet en onteer My afgesonderde dinge; hulle maak geen onderskeiding tussen afgesonderde en onteerde nie en die verskil tussen onrein en rein leer hulle nie; hulle maak hul oë toe vir My Shabbatte en Ek word onder hulle onteer.

Yegezk'el 22

Yegezk'el 22:16-31