Yegezk'el 21:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord van יהוה het tot my gekom en gesê:

2. “Seun van ’n mens, draai jou gesig na Yerushalayim en praat teen die afgesonderde plekke en profeteer teen die land van Yisra’el

Yegezk'el 21