Yegezk'el 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou moeder was soos ’n wingerdstok in jou rustige tyd; by waters is dit geplant; dit was vrugbaar en vol ranke vanweë die baie waters

Yegezk'el 19

Yegezk'el 19:1-14