Yegezk'el 19:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Wat jou betref, hef ’n klaaglied op vir die prinse van Yisra’el,

2. en sê: ‘Wat was jou moeder? ’n Leeuin tussen die leeus! Sy het tussen jong leeus gelê, sy het haar kleintjies grootgemaak.

3. Wanneer sy een van haar kleintjies grootgemaak het, het hy ’n leeu geword en hy het geleer om sy prooi te verskeur, hy het mense geëet.2 Kon 23:30-34

Yegezk'el 19