Yegezk'el 18:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
1. Toe het die woord van יהוה tot my gekom en gesê:
2. “Wat bedoel julle as julle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Yisra’el en sê: ‘Die vaders eet die groen druiwe, maar die seuns se tande word stomp’?