Nogtans sal Ek hulle gevangeskap herstel, die gevangeskap van S’dom en haar dogters, die gevangeskap van Shomron en haar dogters en saam met hulle, jou gevangeskap