Yegezk'el 16:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Jy is die dogter van jou moeder, wat ’n afsku gehad het aan haar man en haar kinders. Jy is ook die suster van jou susters, wat ’n afsku gehad het aan hulle mans en hulle kinders. Julle moeder was ’n Hittiet en julle vader ’n Emoriet.