Yegezk'el 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, profeteer teen die profete van Yisra’el wat profeteer en sê vir dié wat vanuit hulle eie inspirasie profeteer: ‘Hoor en luister na die woord van יהוה!’

Yegezk'el 13

Yegezk'el 13:1-12