Yegezk'el 12:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. “Seun van ’n mens, let op, die huis van Yisra’el sê: ‘Die visioen wat hy sien, is vir baie jare vorentoe en hy profeteer van tye wat ver is;’

28. daarom, sê vir hulle: ‘So sê יהוה-God: “Nie een van My woorde sal meer uitgestel word nie; watter woord Ek ook al praat, sal uitgevoer word,”’” verklaar יהוה-God.

Yegezk'el 12