Yegezk'el 12:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sê daarom vir hulle: ‘So sê יהוה-God: “Ek sal hierdie spreekwoord laat ophou sodat hulle dit nie meer as ’n spreekwoord in Yisra’el sal gebruik nie.” Sê egter vir hulle: “Die dae kom nader, sowel as die vervulling van elke visioen,

Yegezk'el 12

Yegezk'el 12:16-28