Toe het die gérubs hulle vlerke opgelig met die wiele langs hulle en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die God van Yisra’el het oor hulle gehang.