Yegezk'el 1:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar het ’n stem gekom van bo die uitgestrektheid wat oor hulle koppe was; wanneer hulle stil staan, het hulle hul vlerke laat sak.

Yegezk'el 1

Yegezk'el 1:21-28