Ya'akov 5:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. My broers, as een van julle van die pad van die waarheid afgedwaal het en iemand hom van sy fout af laat omdraai na God toe,

20. laat hy weet dat die een wat ’n sondaar van die foute van sy lewe, na God toe laat omdraai, ’n gees uit die dood red en ’n menigte sondes bedek.

Ya'akov 5