Ya'akov 2:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Let op, is dit nie húlle wat die goeie Naam (Karakter en Outoriteit) belaster wat oor julle uitgeroep is nie?Lev 19:18 dan doen julle goed,

8. As julle die geskrewe wet van God hierin uitvoer soos dit geskryf is: jy moet jou naaste liefhê soos jouself,Deut 1:17

9. maar as julle partydig is, doen julle sonde en word julle deur die geskrewe wet veroordeel as oortreders van die geskrewe wet.Lev 4:2

Ya'akov 2