Ya'akov 2:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Luister, my broers vir wie ek lief is: het God nie die armes van hierdie wêreld gekies as rykes in die vertroue sodat hulle erfgename van die Koninkryk, wat Hy beloof het aan die wat Hom liefhet, kan wees nie?

Ya'akov 2

Ya'akov 2:3-7