Tz'fanyah 1:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Ek sal benoudheid op mense bring sodat hulle soos blindes sal loop omdat hulle teen יהוה gesondig het en hulle bloed sal uitgegooi word soos stof en hulle vlees soos drek.Open 6:17

18. Nie hulle silwer of hulle goud sal in staat wees om hulle op die dag van die toorn van יהוה te red nie en die ganse aarde sal verteer word in die vuur van Sy jaloesie, want Hy sal ’n volkome einde maak, inderdaad ’n verskriklike een, aan al die inwoners van die aarde.

Tz'fanyah 1