Spreuke 9:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. “Wie eenvoudig is, laat hom na my toe kom;” vir wie insig kortkom sê sy:

5. “Kom, eet van my brood en drink van die wyn wat ek gemeng het;

6. laat staan die eenvoudigheid en lewe en gaan op die pad van insig.”

7. Teregwysing van ’n spotter bring oneer; die bose word bestraf deur sy eie vlekke.

Spreuke 9