Spreuke 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wysheid het haar huis gebou en sewe pilare daarin opgestel.

2. Sy het haar vee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel voorberei.

Spreuke 9