Spreuke 8:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd is die man wat na my luister, dit hoor en doen, daagliks wakend by my poorte, wagtend by my deurpos,

Spreuke 8

Spreuke 8:33-36