Spreuke 8:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Verkondig daarom wysheid en insig sal jou antwoord,

2. want wysheid is op die top van die hoë plekke, sy staan tussen die roetes en langs die paaie.

3. Sy roep uit by die poorte, by die ingang na die stad, roep sy hardop uit en sê:

4. “Ek roep na julle, o manne en my stem is tot die seuns van die mens gerig

5. sodat eenvoudiges insig en begrip kan verstaan en dwase in hulle verstand, wil en emosie kan verstaan.

Spreuke 8