Spreuke 5:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Verwyder jou lewenswyse ver van haar af en kom nie naby die deur van haar huis nie

9. sodat jy nie jou krag aan ander sal oorgee en jou jare aan die wreedaards

10. en dat vreemdes hulle nie versadig met jou rykdom en jou werk in die huis van ’n vreemdeling kom nieRom 1:24

11. en jy in jou oudag spyt sal hê, as die vlees van jou liggaam verteer word

Spreuke 5