Spreuke 31:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woorde van Mu’el, koning en profeet, waarmee sy moeder hom geleer het:

2. o, my seun; o, seun van my baarmoeder; o, seun van my geloftes!

3. Gee nie jou krag aan vroue of jou lewenswyse aan die uitspattigheid van konings nie.

4. Vir konings, o Mu’el, wees versigtig vir konings wat wyn drink en vir prinse wat sterk drank drink

Spreuke 31