Spreuke 30:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Geslag wie se tande soos swaarde is, hulle tande is soos messe, om die armes van die aarde af te verteer en die behoeftiges van tussen die mense.

Spreuke 30

Spreuke 30:13-16