Spreuke 29:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Die koning verryk die land deur regverdige oordeel, maar ’n man wat die wet verbreek, verwoes dit.

5. ’n Man wat sy naaste vlei, sprei ’n net uit voor sy voete.

6. ’n Bose man sal verstrik word in sy boosheid, maar die regverdige sal sing en bly wees.

7. Die regverdige man let op na die saak van die armes, maar die bose het geen begrip om daarna te kyk nie.

Spreuke 29