Spreuke 28:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hulle wat die wet opgee, prys boosheid, maar hulle wat die wet onderhou, word versterk.

5. Bose mense verstaan nie die regverdige oordeel nie, maar hulle wat יהוה soek, verstaan alle goeie dinge.

6. Die arm man wat in sy opregtheid lewe, is beter as ’n ryk man wie se lewenswyse pervers is.

Spreuke 28