Spreuke 27:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos die smeltkroes vir die silwer is en die oond vir die goud, so word ’n man getoets deur die monde wat hom eer. Die verstand, wil en emosie van die bose begeer boosheid en die verstand wil en emosie van die een wat liefdevolle goedheid gee, begeer kennis.

Spreuke 27

Spreuke 27:14-27