Spreuke 25:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos die koue van sneeu in die oestyd, wat die lug afkoel, so is ’n betroubare boodskapper vir hulle wat hom stuur, want hy verfris die lewe van sy meesters.

Spreuke 25

Spreuke 25:9-14