Spreuke 23:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Die stukkie wat jy geëet het, sal jy uitspoeg en jy sal jou soet woorde verloor.

9. Moenie in die teenwoordigheid van ’n dwaas praat nie, want hy sal die wysheid van jou woorde verag.

10. Moenie die ou grenslyne verwyder nie, of in die landerye van die vaderlose ingaan nie,

11. want hulle Verlosser is magtig, Hy sal hulle saak teen jou verdedig.

Spreuke 23