Spreuke 23:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. want teen die einde byt dit soos ’n slang en wond dit soos ’n adder.

33. Wanneer jou oë na ’n vreemde vrou kyk, sal jou verstand, wil en emosie pervers optree

34. en jy sal wees soos een wat in die see gaan lê of soos ’n matroos in ’n storm.

35. Hulle het my geslaan, sal jy sê, maar ek het nie gely nie; hulle het my gespot, maar ek het dit nie geweet nie; wanneer ek sober wakker word, sal ek gaan en dit weer opsoek.

Spreuke 23