Spreuke 20:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Hy wat borg staan vir ’n man deur onregverdige wins, sal agterna sy mond vol gruisklippies kry.

18. ’n Goeie plan word gevestig deur beraadslaging, maar deur uittarting word oorlog gemaak.

19. Hy wat ’n geheim openbaar, veroorsaak stories; moet daarom nie meng met hom wat gou met sy lippe is nie.

20. Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp sal geblus word.

Spreuke 20