Spreuke 19:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Al die broers van die arme haat hom; ook sy vriende gaan ver van hom af weg! Hy wat moeilikheid maak met sy woorde is oneg!

8. Hy wat wysheid verkry, het sy eie lewe lief; hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.

9. ’n Valse getuie bly nie ongestraf nie en hy wat leuens praat, word vernietig.

Spreuke 19