Spreuke 19:27-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Wag, my seun en gee ag op dissipline en moenie die woorde van kennis vergeet nie.

28. ’n Deugniet wat getuig, spot met die reg; die mond van die bose verslind hom.

29. Oordeel word voorberei vir hulle wat spot met die regverdige oordeel en slae vir dwase mense.

Spreuke 19