Spreuke 19:25-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Wanneer ’n bose persoon geslaan word, neem die wyse kennis en wanneer ’n wyse tereg gewys word, sal hy insig verkry.

26. Hy wat sy vader plunder en sy moeder teleurstel, is ’n seun wat skande veroorsaak en bespotting bring.

27. Wag, my seun en gee ag op dissipline en moenie die woorde van kennis vergeet nie.

28. ’n Deugniet wat getuig, spot met die reg; die mond van die bose verslind hom.

Spreuke 19