Spreuke 15:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Die oor wat teregwysing tot die lewe hoor en dit doen, vertoef onder die wyses.

32. Hy wat teregwysing verwerp, verag sy eie lewe, maar hy wat luister na teregwysing, verkry wysheid.Heb 12:5-11

33. Respekvolle vrees vir יהוה is die teregwysing van lewe en die lof en eer van die nederige gaan voor hom uit.

Spreuke 15