Spreuke 15:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Humeurige man verwek twis, maar hy wat stadig is om kwaad te word, bring vrede in ’n stryery.

Spreuke 15

Spreuke 15:9-28