Spreuke 14:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Waar daar geen beeste is nie, is die krippe skoon, maar deur die krag van die os kom oorvloedige oeste.

5. ’n Betroubare getuie sal nie bedrieg nie, maar ’n valse getuie sal leuens vertel.

6. Die bose man soek wysheid en kry dit nie, maar kennis is maklik vir die man van insig.

Spreuke 14