Spreuke 14:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die bose fouteer wanneer hulle boosheid beplan, maar manne van liefdevolle omgee en waarheid, doen allerhande goedheid. Die werkers van boosheid verstaan nie die waarheid en onverdiende guns nie; liefdevolle goedheid en waarheid is by die werkers van die goeie.

Spreuke 14

Spreuke 14:17-23